NAVSFED
Nasionale Afrikaner Volkseie Sportfederasie

TUISBLAD
GRONDWET(PDF)
HUISHOUDELIKE REGLEMENT
INTERNATIONAL INITIATIVE
KLEURE
KLUB GRONDWET
KONTAK ONS
SIMBOLIEK
TOER 2007
TOERE 2008
WAAROM NAVSFED
NAVSFED VERSAMELING

ADDENDUM NO:…………… 

HUISHOUDELIKE REGLEMENT 

…………………………………….. 

TOEGEVOEG TOT DIE

GRONDWET VAN 

 ____________________

TABOK SPORT-/KULTUURKLUB 

HUISHOUDELIKE REGLEMENT VAN DIE RUGBYKOMITEE. 

1.      KONSTITUERING 

Die Rugbykomitee onderskryf die Grondwet van (klub se naam) en vorm saam met die ander sport-/kultuurkomitees ‘n integrale deel van die Sport-/Kultuurklub in sy geheel. 

2.       DOELSTELLINGS 

2.1     Om rugby as sport binne (naam van klub) te ontwikkel, te bevorder te reguleer. en te bemark. 

2.2  Om spanne binne die volgende ouderdomsgroepe te organiseer: 

a.    Voorskools  -   Bulletjievlak

b.    Laerskool     -   O/9 – O/10 – O/11 – O/13

c.    Hoλrskool    -   O/14 – O/15 – O/16 – O/17

d.    Klubspan     -   Eerste span uit O/17 en O/19 tesame 

2.3    Om rugby uit te bou tot volwaardige klub binne die streek se Jeugliga. 

2.4    Om rugby uit te bou tot volwaardige senior klub binne die streek. 

2.5              ……………………….. 

2.6              ………………………. 

3.       NAAM 

Die amptelike naam van die Rugbykomitee sal bekend staan as die (naam van klub) 

4.        SPORTDRAG 

Die sportdrag van die rugby sal as volg wees; 

a.          Bulletjie 

b.          Laerskoolspanne 

c.          Hoλrskoolspanne

d.          Senior/Klubspanne 

5.         SAMESTELLING EN STRUKTUUR 

Die bestuur van die Rugbykomitee is soos volg saamgestel; 

Komitee; 

Dagbestuur; 

6.       VERGADERINGS 

Die Rugbykomitee se vergaderings sal soos volg geskied; 

  •             Maandvergaderings; 

  •             Algemene vergadering(s); 

  •             Begrotingsvergadering; 

7.       STEMMING 

Alle stemmings tydens vergaderings sal binne die bepalings van die Sportklub se grondwet geskied met die volgende interne reλlings; 

  •             Maandvergaderings; 

  •             Algemene vergaderings; 

  •             Begrotingsvergadering; 

8.       BANKREKENING 

9.       LEDEGELDE 

Benewens die jaarlikse Klubregistrasiegeld, sal elke spelende lid aanspreeklik wees vir ‘n jaarlikse Rugbyregistrasiegeld van nie minder as R 140.00 per seisoen of gelykstaande aan die bedrag wat op die voorafgaande jaar/re-organiserings en/of begrotingsvergadering bepaal was. 

10.     AANWENDING VAN FONDSE 

Alle fondse wat deur die Rugbykomitee ge-in en andersins op enige ander wettige wyse ontvang is, sal soos volg aangewend word; 

10.1     Plaaslik; 

  • Aankoop van sportklere en -toerusting

  • Vergoeding soos deur die Komitee goedgekeur

  • Ander uitgawes in belang van rugby goedgekeur 

10.2     Toere; 

  • Finansiering van toere

  •  

10.3     Vergoeding; 

  • Afrigters

  • sektr/sekre

  • Ander 

11.     BESTUUR VAN FONDSE 

  • Alle fondse sal soos volg bestuur word; 

  • Besluitneming; Hoe / Wie, ens. 

  • Magtiging;  Wie gee / Handtekeninge, ens.

  • Uitvoering; Wie  ens 

  • Verslagdoening; Wie / Waar / Hoe ens 

12.     AFRIGTERS 

Die Rugbykomitee sal alle afrigters aanstel op ‘n jaar tot jaar basis, tydens die jaarlikse re-organisasievergadering, vir die volgende spanne; 

Hoofafrigter van die rugbykomitee 

Afrigters vir; 

  • Bulletjie span 

  • Laerskool spanne 

  • Hoλrskool spanne 

  • Senior/Klub Spanne 

12.     ANDER SAKE VAN BELANG 

Enige ander sake wat die Rugbykomitee wil invoeg binne sy huishoudelike reglement. 

Geteken; 

………………………….                                    …………………………

Voorsitter Rugbykomitee                           Sekretaris(esse)

 

………………………..                                     ………………………….

Voorsitter Sportklub                                Sekretaris(esse) Sportklub

 

SKAKELS

AGV


Klopnet


NBNTU


TABOK

 

Jy is besoeker no.
 

free page hit counter

Hierdie blad word gebou en bygewerk deur:
Klopnet
webmeester@klopnet.co.za
012 644 0933