Die Navsfed rugbytoer na Nieu Seeland tydens die Wêreldbeker was 'n reuse sukses!Klik hier om meer fotos te sienNavsfed het met 'n opwindende projek begin. Daar lê so baie toekennings en medaljes en memorabilia rond van atlete en spelers van vroeëre dae wat nie tot hul reg kom nie. Navsfed het begin om hierdie waardevolle items te versamel en te stoor vir almal wat belangstel.Klik op die foto om ‘n vergroting te sien
Besoek gerus ons ander web tuistes
KLOPNET
TABOK
Navsfed ervaar sy eerste HAKAO/15 Seuns - Nieu Seeland 2011 Rugby Toer
2014 VEREENIGING TOERNOOI !!!!!!
Die eerste O/18 “Capitals Tournament”sal in Vereeniging RSA gehou wordgedurende die week van Sondag 13de Julie– Saterdag 19de Julie 2014